MbrlCatalogueTitleDetail

Do you wish to reserve the book?
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste
Hey, we have placed the reservation for you!
Hey, we have placed the reservation for you!
By the way, why not check out events that you can attend while you pick your title.
You are currently in the queue to collect this book. You will be notified once it is your turn to collect the book.
Oops! Something went wrong.
Oops! Something went wrong.
Looks like we were not able to place the reservation. Kindly try again later.
Are you sure you want to remove the book from the shelf?
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste
Oops! Something went wrong.
Oops! Something went wrong.
While trying to remove the title from your shelf something went wrong :( Kindly try again later!
Title added to your shelf!
Title added to your shelf!
View what I already have on My Shelf.
Oops! Something went wrong.
Oops! Something went wrong.
While trying to add the title to your shelf something went wrong :( Kindly try again later!
Do you wish to request the book?
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste

Please be aware that the book you have requested cannot be checked out. If you would like to checkout this book, you can reserve another copy
How would you like to get it?
We have requested the book for you! Sorry the robot delivery is not available at the moment
We have requested the book for you!
We have requested the book for you!
Your request is successful and it will be processed during the Library working hours. Please check the status of your request in My Requests.
Oops! Something went wrong.
Oops! Something went wrong.
Looks like we were not able to place your request. Kindly try again later.
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste
Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste
Dissertation

Van Boere-Paradijs na die Dirt Box in Die Middestad: Ekokritiek en in die Besonder Stedelike Ekokritiek as Lens vir die Lees van 12 Gedigte Oor Johannesburg as Tuiste

2015
Request Book From Autostore and Choose the Collection Method
Overview
Die ekokritiek is ‟n relatief nuwe veld in die literatuurstudie, maar met groter bewussyn van die ál dringender omgewingskrisis het akademici sedert die 1990‟s meer aandag daaraan begin gee. Kort ná die vestiging van ekokritiek as legitieme studieveld, het die vertakking stedelike ekokritiek sterk begin uitbrei. In dié vertakking word gelet op omgewingskwessies wat in stede voorkom weens die aard van ‟n stadsomgewing.In hierdie mini-verhandeling word ‟n oorsig oor die ekokritiek en in die besonder die stedelike ekokritiek gebied en twaalf gedigte wat in Johannesburg as milieu het, word aan die hand van die stedelike ekokritiek bespreek. Daar word gewys op die verskille tussen ‟n biosentriese beskouing en ‟n antroposentriese beskouing van die natuur en die mens se plek daarin. Wanneer daar vanuit die ekofeministiese kritiek gelees word, kom konseptuele raamwerke te voorskyn waarin daar ‟n dualistiese wêreldbeskouing is van kultuur as “manlik” en die natuur as “vroulik”. Die ekofeminisme wys ook die vertikale organisasie van die werklikheid uit, waar ‟n mindere morele waarde aan die laer entiteit verbind word. Ekofeministiese en ekogeregtigheidskritiek hou verband met mekaar aangesien daar in albei benaderings gekyk word hoe magstrukture in ‟n omgewing gebruik word om dele van ‟n bevolking te beheer en te domineer. Vanuit ‟n psigo-ekokritiese oogpunt word onder meer gelet op mense se verbrokkelde verhouding met die natuur en die gevolge daarvan. Die raakpunte tussen die postkoloniale kritiek en die ekokritiek word in die miniverhandeling uitgewys en pastorale, antipastorale en postpastorale tekste en lesings van tekste word ondersoek.Die twaalf gedigte word bowenal gelees vir omgewingsmatigheid – dus vir wat elke gedig te sê het oor die omgewing.Ten slotte word in die verhandeling gewys op die geleentheid vir omgewingsaktivisme wat die literêre ekokritiek bied.
Publisher
ProQuest Dissertations & Theses
ISBN
9798380997102